Wil u graag ‘n bydrae maak?

Indien u meer inligting benodig rakende hoe om ‘n bydrae te maak aan Jakaranda Sorg Sentrum, kontak ons gerus telefonies of stuur vir ons ‘n epos.

Opsies:

Maandeliks:

U kan elke maand ‘n minimale bydrae maak, enige bedrag wat op u hart is. U kan ook van die volgende opsies gebruik maak:

R200 x 6 / 12 maande R1000 x 6 / 12 maande

R500 x 6 / 12 maande R2000 x 6 / 12 maande

Kantoor/Bestuur:

admin@jacarandacare.co.za

Henk – 083 420 2332